Original Research

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

Jannie Pretorius
The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa | Vol 10, No 1 | a16 | DOI: https://doi.org/10.4102/td.v10i1.16 | © 2014 Jannie Pretorius | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 23 February 2016 | Published: 30 July 2014

About the author(s)

Jannie Pretorius, Skool vir Wiskunde, Natuurwetenskappe en Tegnologie-onderwys, Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van die Vrystaat, South Africa

Full Text:

PDF (1MB)

Abstract

In hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike waardering vir ʼn persoonlike waardering van die skrywer, Hennie Aucamp. By name handel dit oor die invloed van Aucamp se mentorskap op die navorser se persoonlike en professionele ontwikkeling. Na ʼn waarderende onderhoud met die TV-aanbieder en stemkunstenaar, Coenie de Villiers, word die volgende vyf positiewe temas van sowel die navorser as De Villiers se vriendskap met Aucamp geïdentifiseer en ontleed:

• keerpunt – ontmoeting met Aucamp

• Aucamp se intellek en ruimheid van gees en ons verwonderdering

• mentorskap en briewe

• persoonlike keuse van Aucamp se aangrypendste skryfwerk en uitsonderlike vakmanskap

• persoonlike beskouings omtrent wat ander kunstenaars by Aucamp kan leer ʼn

Foto-collage is saamgestel om as visuele agtergrond vir die waardering te dien. Die navorser het ʼn persoonlike onderhoud met Aucamp gevoer om sy reaksie op die geïdentifiseerde temas te verkry en het Aucamp se reaksie met die bespreking geïntegreer.


Keywords

Persoonlike waardering; 5D-siklus van waarderende ondersoek; Hennie Aucamp as mentor; Coenie de Villiers; positiewe temas

Metrics

Total abstract views: 2068
Total article views: 874


Crossref Citations

No related citations found.