Original Research
Die benutting van direkte bemarking op ’n geïntegreerde promosiestrategie
The Journal for Transdisciplinary Research in Southern Africa | Vol 2, No 2 | a289 |
DOI: https://doi.org/10.4102/td.v2i2.289
| © 2006 Fred Venter
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 11 March 2016 | Published: 11 April 2006
Submitted: 11 March 2016 | Published: 11 April 2006
About the author(s)
Fred Venter,Full Text:
PDF (583KB)Abstract
Hedendaagse ondernemings bevind hulself in ’n hoogs kompeterende en dinamiese omgewing. Die onderneming wat egter bo die res gaan uitstyg, is die wat vir hul kliënte omgee en die waarde en voordele van hul produkte en dienste suksesvol onder die aandag van die kliënte bring. Die oorlewing en groei van ondernemings gaan dus afhang van hoe goed hulle in kliënte se behoeftes kan voorsien (Marcus, 2003). Die fokus van hierdie studie is op die aanwending van direkte bemarkingsinstrumente as deel van ’n geïntegreerde bemarkingskommunikasie program te vorm. Die doel van sodanige strategie is om kliëntekontak te optimaliseer en handelsmerk lojaliteit te bevorder. Dit sal nie net die effektiwiteit van die verskillende bemarkingsinstrumente verbeter nie, maar kan ook aan ondernemings ’n substansiële mededingende voordeel bied.
Keywords
Promosie; nisbemarking; bemarkings kommunikasie; standaardafwyking; mediaan; rekeningkundige gemiddeld
Metrics
Total abstract views: 2574Total article views: 1002